Romeine 12:18-19
Romeine 12:18-19 CAB23
As dit moontlik is, so veel as wat in julle lê, leef in vrede met alle mense. Geliefdes, moenie julleself wreek nie, maar gee plek vir die toorn, want daar is geskrywe: Aan My kom die wraak toe; Ek sal vergeld, spreek die Here.





