Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Romeine 10:17-19

Romeine 10:17-19 CAB23

Geloof is dus uit die gehoor en die gehoor is deur die woord van God. Maar ek sê: Het hulle nie gehoor nie? Ja, voorwaar, hulle geluid het oor die hele aarde gegaan en hulle woorde tot aan die eindes van die wêreld. Maar ek sê: Het Israel dit nie geweet nie? Eers het Moses gesê: Ek sal julle jaloers maak deur die wat geen volk is nie, en deur 'n dwase nasie sal Ek julle toornig maak.

Video vir Romeine 10:17-19

Versbeelde vir Romeine 10:17-19

Romeine 10:17-19 - Geloof is dus uit die gehoor en die gehoor is deur die woord van God. Maar ek sê: Het hulle nie gehoor nie? Ja, voorwaar, hulle geluid het oor die hele aarde gegaan en hulle woorde tot aan die eindes van die wêreld. Maar ek sê: Het Israel dit nie geweet nie? Eers het Moses gesê: Ek sal julle jaloers maak deur die wat geen volk is nie, en deur 'n dwase nasie sal Ek julle toornig maak.Romeine 10:17-19 - Geloof is dus uit die gehoor en die gehoor is deur die woord van God. Maar ek sê: Het hulle nie gehoor nie? Ja, voorwaar, hulle geluid het oor die hele aarde gegaan en hulle woorde tot aan die eindes van die wêreld. Maar ek sê: Het Israel dit nie geweet nie? Eers het Moses gesê: Ek sal julle jaloers maak deur die wat geen volk is nie, en deur 'n dwase nasie sal Ek julle toornig maak.Romeine 10:17-19 - Geloof is dus uit die gehoor en die gehoor is deur die woord van God. Maar ek sê: Het hulle nie gehoor nie? Ja, voorwaar, hulle geluid het oor die hele aarde gegaan en hulle woorde tot aan die eindes van die wêreld. Maar ek sê: Het Israel dit nie geweet nie? Eers het Moses gesê: Ek sal julle jaloers maak deur die wat geen volk is nie, en deur 'n dwase nasie sal Ek julle toornig maak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 10:17-19