Openbaring 9:1

Openbaring 9:1 CAB23

En die vyfde engel het geblaas, en ek het 'n ster uit die hemel op die aarde sien val, en aan hom is die sleutel van die afgrond gegee.

Video vir Openbaring 9:1