Openbaring 6:4
Openbaring 6:4 CAB23
En daar het 'n ander perd uitgegaan wat rooi was, en aan hom wat daarop sit, is mag gegee om vrede van die aarde af weg te neem en mekaar dood te maak; en 'n groot swaard is aan hom gegee.