Openbaring 5:5
Openbaring 5:5 CAB23
En een van die oudstes het vir my gesê: Moenie huil nie; kyk, die Leeu uit die stam van Juda, die Wortel van Dawid, het die oorhand gekry om die boek oop te maak en die sewe seëls daarvan los te maak.