Openbaring 2:10

Openbaring 2:10 CAB23

Vrees vir niks van die dinge wat jy sal ly nie; kyk, die duiwel sal sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle beproef kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking hê; wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou 'n kroon van die lewe gee.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid