Openbaring 19:15
Openbaring 19:15 CAB23
En 'n skerp swaard gaan uit sy mond uit om die nasies daarmee te slaan; en Hy sal hulle met 'n ysterstaf regeer; en Hy trap die parskuip van die grimmigheid en toorn van God, die Almagtige.