Openbaring 13:1
Openbaring 13:1 CAB23
En ek het op die sand van die see gaan staan en 'n dier uit die see sien opkom, met sewe koppe en tien horings, en op sy horings tien krone, en op sy koppe die naam van godslastering.