Openbaring 12:12
Openbaring 12:12 CAB23
Daarom, wees bly, o hemele en wat daarin woon. Wee die bewoners van die aarde en die see! want die duiwel het na julle neergedaal met groot toorn, omdat hy weet dat hy min tyd het.