Psalms 96:2-3
Psalms 96:2-3 CAB23
Sing tot eer van die HERE, loof sy Naam; maak sy verlossing van dag tot dag bekend. Verkondig sy heerlikheid onder die heidene, sy wonders onder al die volke.