En oor die tafel van toonbrood moet hulle 'n pers doek uitsprei en daarop sit die skottelgoed en die lepels en die bakke en deksels om mee te bedek; en die voortdurende brood moet daarop wees.
Lees Numeri 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Numeri 4:7
8 dae
Tot hiertoe het ons die tabernakel bestudeer in verhouding tot sy struktuur en meublement (huisraadstukke) met die beklemtoning van die waarheid dat God na die mens toe gekom het. In hierdie leesplan gaan ons die priesterskap bekyk met die klem op die mens se toetrede tot die teenwoordigheid van God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's