Markus 10:51-52

Markus 10:51-52 CAB23

En Jesus antwoord en sê vir hom: Wat wil jy hê moet Ek aan jou doen? Die blinde man sê vir Hom: Here, dat ek kan sien. En Jesus sê vir hom: Gaan heen; jou geloof het jou gesond gemaak. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid