Niemand sit 'n stuk nuwe lap aan 'n ou kleed nie, want wat ingegooi word om dit vol te maak, neem uit die kleed, en die skeur word vererger.
Lees Matteus 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matteus 9:16
7 Dae
Aan die begin van ’n nuwe, onbekende jaar of tydperk erken ons dikwels ons is so ’n bietjie bang vir die nuwe tyd: vir die onsekerhede, jou werk, die uitdagings wat op jou wag ... Milanie Vosloo kom verseker jou vandag dat jy nie hoef bang te wees nie; verandering is goed en noodsaaklik en God is elke tree van die pad langs jou – gryp die groei aan!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's