Matteus 6:2
Matteus 6:2 CAB23
Daarom, wanneer jy jou aalmoese bewys, moet jy nie 'n basuin voor jou blaas soos die geveinsdes in die sinagoges en op die strate doen, sodat hulle eer van die mense kan hê nie. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon.





