Matteus 5:34-36

Matteus 5:34-36 CAB23

Maar Ek sê vir julle: Sweer glad nie; ook nie by die hemel nie; want dit is God se troon: Ook nie by die aarde nie; want dit is sy voetbank; ook nie by Jerusalem nie; want dit is die stad van die groot Koning. Jy mag ook nie by jou hoof sweer nie, want jy kan nie een haar wit of swart maak nie.