Matteus 5:29

Matteus 5:29 CAB23

En as jou regteroog jou laat struikel, ruk dit uit en gooi dit van jou weg; want dit is vir jou nuttig dat een van jou lede vergaan en nie dat jou hele liggaam in die hel gewerp word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 5:29

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid