Matteus 21:9

Matteus 21:9 CAB23

En die skare wat voor en wat gevolg het, het uitgeroep en gesê: Hosanna vir die Seun van Dawid! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here! Hosanna in die hoogste.