Maleagi 3:14

Maleagi 3:14 CAB23

Julle het gesê: Dit is tevergeefs om God te dien; en wat baat dit dat ons sy verordening onderhou en treurend voor die aangesig van die HERE van die leërskare gewandel het?