Lukas 9:48
Lukas 9:48 CAB23
En hy sê vir hulle: Elkeen wat hierdie kindjie in my Naam ontvang, ontvang My; en elkeen wat My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het; want hy wat die minste onder julle almal is, hy sal groot wees.