Lukas 14:21

Lukas 14:21 CAB23

Daardie dienskneg het toe gekom en sy heer hierdie dinge te kenne gegee. Toe het die eienaar van die huis kwaad geword en vir sy dienaar gesê: Gaan gou uit in die strate en lanings van die stad, en bring die armes en die verminktes en die stilstaandes en die blindes hier in.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid