Lukas 10:1-3

Lukas 10:1-3 CAB23

Ná hierdie dinge het die Here ook ander sewentig aangestel en hulle twee-twee voor sy aangesig gestuur na elke stad en plek waarheen Hy self sou kom. Daarom sê Hy vir hulle: Die oes is wel groot, maar die arbeiders is min; bid dan die Here van die oes dat Hy arbeiders in sy oes sal uitstuur. Gaan voort: kyk, Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 10:1-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid