Levitikus 6:12
Levitikus 6:12 CAB23
En die vuur op die altaar moet daarin brand; dit mag nie uitgeblus word nie; en die priester moet elke môre hout daarop aan die brand steek en die brandoffer daarop in orde lê; en hy moet die vet van die dankoffers daarop aan die brand steek.


