Levitikus 17:14

Levitikus 17:14 CAB23

Want dit is die lewe van alle vlees; die bloed daarvan is vir sy lewe; daarom het Ek aan die kinders van Israel gesê: Die bloed van geen vlees mag julle eet nie; want die lewe van alle vlees is sy bloed; elkeen wat dit eet, moet uitgeroei word.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid