Levitikus 11:45

Levitikus 11:45 CAB23

Want Ek is die HERE wat julle uit Egipteland laat optrek het om julle God te wees; daarom moet julle heilig wees, want Ek is heilig.