Josua 9:15

Josua 9:15 CAB23

En Josua het vrede met hulle gesluit en met hulle 'n verbond gesluit om hulle te laat lewe; en die owerstes van die vergadering het vir hulle gesweer.