Josua 3:13

Josua 3:13 CAB23

En sodra die voetsole van die priesters wat die ark van die HERE, die HERE van die hele aarde dra, in die waters van die Jordaan sal rus, sal die water van die Jordaan afgesny word van die waters wat van bo af neerdaal; en hulle sal op 'n hoop staan.