Johannes 19:26-27

Johannes 19:26-27 CAB23

Toe Jesus dan sy moeder sien staan en die dissipel wat Hy liefgehad het, sê Hy vir sy moeder: Vrou, daar is jou seun! Toe sê Hy vir die dissipel: Hier is jou moeder! En van daardie uur af het daardie dissipel haar na sy eie huis geneem.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid