Jeremia 7:16

Jeremia 7:16 CAB23

Bid dan nie vir hierdie volk nie, en hef geen geroep of gebed vir hulle op nie, en tree nie by My in nie, want Ek sal jou nie verhoor nie.