Jeremia 4:4

Jeremia 4:4 CAB23

Besny julle vir die HERE en neem die voorhuide van julle hart weg, manne van Juda en inwoners van Jerusalem, sodat my grimmigheid nie soos vuur uitgaan en brand sonder dat iemand dit kan blus nie, vanweë die boosheid van julle handelinge.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid