Jeremia 3:1

Jeremia 3:1 CAB23

Hulle sê: As 'n man van sy vrou skei, en sy gaan van hom af weg en word 'n ander man s'n, sal hy weer na haar toe terugkeer? sal daardie land nie baie besoedel word nie? maar jy het met baie minnaars gehoereer; keer tog terug na My toe, spreek die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 3:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid