Jeremia 28:14

Jeremia 28:14 CAB23

Want so sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Ek het 'n ysterjuk op die nek van al hierdie nasies gelê, dat hulle Nebukadnésar, die koning van Babel, kan dien; en hulle sal hom dien, en Ek het hom ook die diere van die veld gegee.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid