Jeremia 25:29

Jeremia 25:29 CAB23

Want kyk, Ek begin onheil oor die stad bring waaroor my Naam uitgeroep is, en moet julle heeltemal ongestraf bly? Julle sal nie ongestraf bly nie, want Ek sal die swaard roep oor al die bewoners van die aarde, spreek die HERE van die leërskare.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 25:29

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid