Rigters 7:24

Rigters 7:24 CAB23

En Gídeon het boodskappers deur die hele gebergte van Efraim gestuur om te sê: Trek af teen die Midianiete en neem die waters voor hulle uit tot by Bet-bara en die Jordaan. Toe het al die manne van Efraim bymekaargekom en die water ingeneem tot by Bet-bara en die Jordaan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid