Rigters 14:3-4

Rigters 14:3-4 CAB23

Toe sê sy vader en sy moeder vir hom: Is daar nooit 'n vrou onder die dogters van jou broers of onder my hele volk, dat jy 'n vrou van die onbesnede Filistyne gaan neem nie? En Simson sê vir sy vader: Kry haar vir my; want sy behaag my goed. Maar sy vader en sy moeder het nie geweet dat dit van die HERE was dat hy 'n geleentheid teen die Filistyne gesoek het nie, want in dié tyd het die Filistyne oor Israel geheers.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 14:3-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid