Rigters 13:5

Rigters 13:5 CAB23

Want kyk, jy sal swanger word en 'n seun baar; en geen skeermes sal op sy hoof kom nie, want die seun sal van die moederskoot af 'n Nasireër vir God wees; en hy sal begin om Israel uit die hand van die Filistyne te verlos.