Rigters 1:16

Rigters 1:16 CAB23

En die kinders van die Keniet, Moses se skoonvader, het saam met die kinders van Juda uit die palmstad opgetrek na die woestyn van Juda wat in die suide van Arad lê; en hulle het gegaan en onder die volk gaan woon.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 1:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid