Jakobus 1:1-5

Jakobus 1:1-5 CAB23

Jakobus, 'n dienskneg van God en van die Here Jesus Christus, aan die twaalf stamme wat oor die wêreld verstrooi is, groet. My broers, ag dit louter vreugde wanneer julle in allerhande versoekings val; Julle weet dit, dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. Maar laat die geduld sy volmaakte werk hê, sodat julle volmaak en volkome kan wees en niks kortkom nie. As iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt; en dit sal aan hom gegee word.

Versbeelde vir Jakobus 1:1-5

Jakobus Jakobus 1:1-5 - Jakobus, 'n dienskneg van God en van die Here Jesus Christus, aan die twaalf stamme wat oor die wêreld verstrooi is, groet.

My broers, ag dit louter vreugde wanneer julle in allerhande versoekings val;
Julle weet dit, dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.
Maar laat die geduld sy volmaakte werk hê, sodat julle volmaak en volkome kan wees en niks kortkom nie.
As iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt; en dit sal aan hom gegee word.Jakobus Jakobus 1:1-5 - Jakobus, 'n dienskneg van God en van die Here Jesus Christus, aan die twaalf stamme wat oor die wêreld verstrooi is, groet.

As iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt; en dit sal aan hom gegee word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jakobus 1:1-5