Jesaja 61:8

Jesaja 61:8 CAB23

Want Ek, die HERE, het die reg lief, Ek haat roof as brandoffer; en Ek sal hulle werk in waarheid rig en met hulle 'n ewige verbond sluit.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid