Jesaja 59:1-2

Jesaja 59:1-2 CAB23

Kyk, die hand van die HERE is nie te kort om te verlos nie; en sy oor nie swaar dat dit nie kan hoor nie; Maar julle ongeregtighede het skeiding gemaak tussen julle en julle God, en julle sondes het Sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid