Die HERE HERE het My die tong van die geleerde gegee, dat Ek kan weet om 'n woord op die regte tyd te spreek tot die vermoeide; Die HERE HERE het my oor geopen, en ek was nie wederstrewig en het nie teruggedraai nie. Ek het my rug vir die slaan gegee, en my wange vir die wat die hare afruk; ek het my aangesig nie verberg vir skaamte en spoeg nie. Want die HERE HERE sal my help; daarom sal ek nie beskaamd staan nie; Hy is naby wat my regverdig; wie sal met my stry? laat ons saamstaan: wie is my teëstander? laat hom na my toe kom.
Lees Jesaja 50
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jesaja 50:4-8
15 dae
Al sukkel jy om die regte woorde te vind en al wonder jy of jou gebede ooit help, is gebed iets waarmee jy erns móét maak. Nina Smit word in 15 oordenkings saam met jou stil om dié belangrike onderwerp en sorg vir ’n positiewe inspuiting vir jou gebedslewe! Hierdie leesplan is saamgestel uit ’N LEWE NABY GOD deur Nina Smit.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's