Habakuk 3:2
Habakuk 3:2 CAB23
O HERE, ek het u woord gehoor, en ek was bevrees; o HERE, laat u werk lewend in die middel van die jare, maak dit bekend in die middel van die jare; in toorn onthou barmhartigheid.