Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Habakuk 3:2

Habakuk 3:2 AFR20

Here, toe ek van u roem gehoor het, is ek met ontsag vervul. U dade, Here, maak dit 'n werklikheid in hierdie tye; laat dit in hierdie tye bekend word. Onthou om barmhartig te wees te midde van ontsteltenis.