Genesis 50:17

Genesis 50:17 CAB23

So moet julle vir Josef sê: Vergewe tog die oortreding van jou broers en hulle sonde; want hulle het jou kwaad aangedoen; en vergeef ons tog nou die oortreding van die dienaars van die God van jou vader. En Josef het gehuil toe hulle met hom gespreek het.

Video vir Genesis 50:17

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 50:17