Genesis 47:4

Genesis 47:4 CAB23

Verder het hulle vir Farao gesê: Want ons het gekom om as vreemdeling in die land te vertoef; want U dienaars het geen weiveld vir hulle kleinvee nie; want die hongersnood is swaar in die land Kanaän. Laat U dienaars dan nou in die land Gosen woon.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid