Genesis 42:22
Genesis 42:22 CAB23
En Ruben het hulle geantwoord en gesê: Ek het nie met julle gespreek en gesê: Moenie teen die kind sondig nie; en julle wou nie hoor nie? daarom, kyk, ook sy bloed word geëis.