Genesis 29:3

Genesis 29:3 CAB23

En daar is al die kleinvee versamel, en hulle het die klip uit die bek van die put gerol en die skape natgelei en die klip weer op die bek van die put in sy plek gesit.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid