Genesis 27:36

Genesis 27:36 CAB23

En hy sê: Word Hy nie reg Jakob genoem nie? want hy het my al twee keer verdring: my eersgeboortereg het hy weggeneem; en kyk, nou het hy my seën weggeneem. En hy sê: Het jy nie vir my 'n seën behou nie?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 27:36

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid