Genesis 27:28-29

Genesis 27:28-29 CAB23

Daarom gee God jou van die dou van die hemel en die vettigheid van die aarde en oorvloed koring en wyn. Laat mense U dien en nasies hulle voor U neerbuig; wees heerser oor jou broers, en laat die seuns van jou moeder hulle voor jou neerbuig; vervloek is elkeen wat jou vervloek, en geseënd is hy wat jou seën.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 27:28-29

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid