Genesis 20:6-7

Genesis 20:6-7 CAB23

God het vir hom in 'n droom gesê: Ja, ek weet dat jy dit in die opregtheid van jou hart gedoen het; want Ek het jou ook daarvan weerhou om teen My te sondig; daarom het Ek jou toegelaat om haar nie aan te raak nie. Gee dan nou die man sy vrou terug; want hy is 'n profeet, en hy sal vir jou bid, en jy sal lewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 20:6-7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid