Genesis 1:2-3

Genesis 1:2-3 CAB23

Die aarde was sonder vorm en leeg. Duisternis was op die wêreldvloed en die Gees van God het op die waters gesweef. God het gesê: Laat daar lig wees, en daar was lig.

Video vir Genesis 1:2-3

Versbeeld vir Genesis 1:2-3

Genesis Genesis 1:2-3 - Die aarde was sonder vorm en leeg. Duisternis was op die wêreldvloed en die Gees van God het op die waters gesweef.
God het gesê: Laat daar lig wees, en daar was lig.